OkLyrics A-Z

Die Antwoord - HO$H HO$H HO$H ft Bobajan, Skelm Lyrics

#Die Antwoord

Hosh Ninja
Kykie my bru
Die grond is in sy poes
Die kak rappers wat die grond kom sy poes maak
Hulle moet in hulle poes gemaak word, die naaiers

Hosh hosh hosh hosh
Kap hulle koppe af, gooi hulle lyke innie bos
Hosh hosh hosh hosh
Ons gekragte is gekoppel tot binne innie hof
Hosh hosh hosh hosh
Een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof
Hosh hosh hosh hosh
Hosh hosh hosh hosh

Hosh! Salute manskap
Bobajan skiet die hekke oop, brap brap
Die grond is in sy fokken poes fucked up
My bofana klap nou moet ek bloed gaan vat
Kykie die ma se fokken poes maak kak
Die naai se nommer change hom die bloed gan spat
Die bloed gan tap, die bloed gan spuit
Die bloed gaan piss by sy fokken bek uit

Hosh hosh hosh hosh
Kap hulle koppe af, gooi hulle lyke innie bos
Hosh hosh hosh hosh
Ons gekragte is gekoppel tot binne in die hof
Hosh hosh hosh hosh
Een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof
Hosh hosh hosh hosh
Hosh hosh hosh hosh
Kom ons maak die Zefside holland

Eks lastig
Slag slag slag
Stiek hom innie nag
Of die fokken middle vannie dag

Wapper die flag
Maak vol! Gaan haal allie bruse
Die naaiers rap kak

Hom
Vedala die poese
Hulle versak die mense
Ek het klaar gesien
Stiekie naaiers annie brand

Gaan haalie parafin
Ennie guns ennie bombs
Bring all magazines
Ennie baseball bette
Hom! Ek is kapadien

Gee my jou keppie! Gee me your jacket! Gee my tekkies naaier
Gee my jou chain! Gee my earrings en al daai ringe naaier
Gee my jou fone! Gee my jou wallet! En jou goue tande
Kom speel af ou brudda! Of ek stiek jou kop vol gatte

Fuck

Hosh hosh hosh hosh
Kap hulle koppe af, gooi hulle lyke innie bos
Hosh hosh hosh hosh
Ons gekragte is gekoppel tot binne in die hof
Hosh hosh hosh hosh oklyrics.com
Een en elke nommer op sokwana maak ons toe met bof
Hosh hosh hosh hosh
Hosh hosh hosh hosh

Maak toe
Dala manskap
Vang daai naaier

Fok jou
Jy's a wannabee American rapper jy
Rap in jou eie taal jou naai
Almal weet jy was gebore innie Kaap
Uit jou ma se poes

Trekkie poes kaal uit
Vang daai bayonette, hom
Hom! Jy sabela net stof

Sit die stamp van ZEF op sy bors sodat die naaiers sien
Ons het ons grond terug gevat met bof

0 Like!

621

MUSIC VIDEO
Ok Lyrics / Die Antwoord / Die Antwoord - HO$H HO$H HO$H ft Bobajan, Skelm Lyrics
  • Die Antwoord - Da Godz Mus B Crazy Lyrics
  • Die Antwoord - House of Zef (Album 2020)
  • Die Antwoord - Naai Is 'n Lekker Ding (ft. Moonchild Sanelly, Gqwa, JouMaSePoes) Lyrics
  • Die Antwoord Lyrics »

Popular Lyrics

© OkLyrics.com | All Lyrics | All Artists | Top 500 Lyrics

Copyright (DMCA) / Privacy Policy
All lyrics are property and copyright of their owners. All lyrics provided for educational purposes and personal use only.